Graad 6 Fasiliteerdersgids

R180.00

Description

In hierdie jaar bereik die kind sy “volwassenheid”, en nou moet hulle die Woord leer ken en begin uitlewe. Elke aspek van die lewe word in God se Woord verwoord, en met behulp van die kurrikulum sal die kind begelei word om dit te ontdek. Ons het reeds in Graad 4 begin om die Woord van God te verken en hier bou ons verder op hierdie tema voort.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 6 Fasiliteerdersgids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *