Graad 6 werkboek

R80.00

Description

In hierdie jaar gaan ons aspekte van God se persoonlikheid leer ken. Ons gaan op ‘n reistog deur die Ou Testamentiese verhale om God deur middel van die gebeure in hierdie verhale beter te leer ken. Ons gaan byvoorbeeld na die lewe van Dawid kyk sodat ons kan besef hoe belangrik God die mens se verhouding met Hom ag. O leer van Salomo se lewe wat vir ons wys dat, wanneer ons in ’n verhouding met God staan, ons die regte keuse vir ons lewe kan uitoefen en sodoende ’n geseënde lewe kan lei. God se Woord was aan die begin van lewe daar en dit sal daar wees met die heel laaste spel wat op die aarde en daarna uitgespeel word.
In die derde kwartaal wil ons die lewe van bekering tot jou roeping ontdek. God se Woord is lewe. God is die enigste, lewende God. Hy is Elohim … die Bron van alle lewe. Die Begin en die Einde van alles!

Die Woord van God is die asem van God en elke woord is lewendig.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 6 werkboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *