Die Avontuur van die Lappieskombers

R60.00

Die lewe is vol uitdagings. Daar gebeur soms die mees ondenkbare dinge met elkeen van ons. Dit is nooit maklik om sulke gebeure te verwerk nie.

Ek hoop dat hierdie boek vir elke kind wat ’n moeilike situasie moet verwerk hoop sal gee deur die wete, dat Ons Vader altyd daar is om ons te help.

Description

Elkeen verwerk dinge op hulle eie manier en die Heilige Gees weet hoe eie dit aan ons persoonlikheid is en daarom is Hy die beste Vertrooster. Die Lappieskombers simboliseer die rol van die Heilige Gees in ons lewens. In hierdie storie is Emmanuel die Leeu, Jesus. Emmanuel beteken, God met ons.

Mag die boek ook ’n bietjie vertroosting bring.

Ek dra die boek op aan my boetie Mark wat oorlede is in ‘n motorongeluk in 1988. Ook aan my ma en pa. Ek is baie lief vir julle.

Formaat: Druk, sagte blad, vol kleur
Grootte: 297mm x 210 mm, 36 bladsye
ISBN: 978-0-620-49082-5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Avontuur van die Lappieskombers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *