Henri Leer ‘n Les

R40.00

My naam is Danielle Bezuidenhout. Ek is 9 jaar oud. Ek het ‘Henri leer ‘n les’ geskryf vir ’n skoolprojek in 2013. Ek het Henri die stoute kabouter gekies omdat ek ’n baie soet dogtertjie is en ek myself ingedink het wat ek sou doen as ek stout was.

Description

Oor die skrywer

My naam is Danielle Bezuidenhout. Ek is 9 jaar oud. Ek het ‘Henri leer ‘n les’ geskryf vir ’n skoolprojek in 2013. Ek het Henri die stoute kabouter gekies omdat ek ’n baie soet dogtertjie is en ek myself ingedink het wat ek sou doen as ek stout was. Die hondjie in die boek is gebaseer op my eie hondjie Jonty. My onderwyseres Mev Susanne Strydom het so baie daarvan gehou dat sy die hele skool se onderwysers en selfs die hoof gewys het. Die prentjies is geteken deur Louis Wilsenach. Hy is my maat (maar hy is bietjie baie ouer as ek!) en het my ook geleer om te teken. Ek teken nog nie so mooi soos hy nie, maar oefen nog. My mamma het besluit om die boek te publiseer. Ek hou baie van skryf en hierdie is nie my eerste boek nie. Ek skryf boeke reeds van toe ek klein was. Ek hoop jy hou net so baie van die boek soos my onderwyseres en maats!


Formaat: druk, sagteband, volkleur
Grootte: 297mm x 210 mm, 18 pages
Ouderdom: 4 – 10 jaar
Outeur: Danielle Bezuidenhout
ISBN: 978-0-9922139-4-7


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Henri Leer ‘n Les”

Your email address will not be published. Required fields are marked *